
Brandstofprys sal waarskynlik styg
--:--
Wêreld-oliepryse het in Junie gestyg as gevolg van die toenemende konflik in die Midde-Ooste. In onlangse weke het veral die koste van diesel raffinering skerp gestyg. Gevolglik sal Namibië waarskynlik onderverhalings in plaaslike brandstofpryse vir Julie in die gesig staar, wat beteken 'n moontlike styging in brandstofpryse. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus ekonoom Robert McGregor gepraat.