#WeeksdaeVibesMetVenita- Jamie Fine & Shawn Desman | 23 Junie

Loading player...
#WeeksdaeVibesMetVenita gesels met die talentvolle Jamie Fine en Shawn Desman oor hulle nuwe liedjie ‘Body’. Hulle deel hoe dit gevoel het om saam te werk, en hoe daar nog baie projekte saam in die toekoms aangepak gaan word. Venita toets Jamie en Shawn se verhouding en hulle stuur ook vir hulle toekomstige self ’n mooi boodskap om na terug te kyk ’n jaar van nou af.
23 Jun 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min