
Windhoek se tariefverhogings lok steeds reaksie uit
Loading player...
In reaksie op die Stad Windhoek se aankondiging van tariefverhogings, het gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb frustrasie uitgespreek en gesê die stad poog slegs om finansieel voordeel te trek ten koste van inwoners. Hy het die stad se verwagting van openbare goedkeuring gekritiseer, ten spyte van die las wat dit op gemeenskappe plaas, en het ferm gesê hy sal die saak nie daar laat nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Gariseb hieroor gepraat.