Iran, Amerika, Israel en SA. Is die Derde Wêreldoorlog op pad?

Loading player...
Die Real Brêkfis (06:00-09:00) se Neville D, Benescke en Francois het gesels met Dr Raymond Lombaard oor wat in Midde-Ooste gebeur. Leef ons in die eindtye? Is die Derde Wêreldoorlog op pad?
25 Jun 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min