
VF+ vra vir hersiening van witskrif oof plaaslike regering
--:--
Die Vryheidsfront Plus in die Groter Pretoria-streek sê hulle het 'n omvattende voorlegging aan die nasionale regering gedoen as deel van die proses om die Witskrif oor Plaaslike Regering te hersien. Die hersiening is gemik op die evaluering van plaaslike regering uitdagings aan te pak en in ooreenstemming met huidige realiteite te bring. Grandi Theunissen van die VF Plus sê in hul voorlegging dat hulle 'n gemoderniseerde plaaslike regeringsmodel versoek wat afdwingbare dienslewering, fiskale dissipline en openbare verantwoordbaarheid voorop stel: