#WeeksdaeVibesMetVenita – Jauni M | 24 Junie

--:--
Al die pad vanuit Dubai kry Jauni M dit nog steeds reg om met haar musiek in ons harte in te klim met haar nuwe enkelsnit “Storm”. Sy gesels met Venita oor haar besluit om te verhuis en haar plan om nog steeds haar musiek in Afrikaans te maak om ’n stukkie huis naby haar te hê.
24 Jun English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - John Morland |23 Julie

John Morland gesels met Venita oor sy nuutse enkelsnit "Anker My" en vertel jou spontane geleenthede gemaak het dat hy weer lig aan die einde van die tonnel kon sien in liefde, die lewe en met sy musiek.
23 Jul 13 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Chxrl | 21 Julie

Hy het net een doel en een doel alleen, en dit is om musiek te maak wat met die hart praat. Chxrl het baie stories om nog te vertel en met sy nuutste enkelsnit "Last Mistake" vertel hy jou die storie van waar jy moet ophou bang wees om te…
21 Jul 17 min

#ALT-Fokus met Venita - Mensdom | 10 Julie

Die band Mensdom is hierdie week se #HOOF-fokus en twee van die manne (Linus en Dirk) het meer oor die band se “journey” kom deel, oor hulle nuwe album wat die 18e Julie beskikbaar gaan wees, asook die rede waarom Venita hulle #ALT-Fokus toe genooi het, hulle nuutste enkelsnit, “Bid…
10 Jul 36 min

#WeeksdaeVibesMetVenita – Meelu | 8 Julie

Trots Suid-Afrikaans met ‘n begeerte om haar passie en talente aan die wêreld voor te stel is maar net een van die dinge wat Meelu verskriklik interessant maak. Sy gesels met Venita al die pad uit Nashville uit en vertel meer oor haar nuutste enkelsnit “Slowburner”.
8 Jul 22 min