Deel jou liefde vir Wagter en Wollie

--:--
Gondwana Collection, saam met PSG Wealth het 'n veldtog oor Wagter en Wollie geloods. Die projek, I love my dog, het ten doel om dierewelsyn plaaslik te ondersteun en die rol van die hond as die mens se beste vriend ten toon te stel. Kosmos 94.1 Nuus het met Christopher Freygang van PSG Wealth gesels.
27 Jun 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

ECB vertraag implementering van nuwe kragtariewe vir Whk, Nored

Die Elektrisiteitsbeheerraad het nuwe tariewe vir 2025–2026 vir die Stad Windhoek en Nored goedgekeur, maar die implementering is opgeskort totdat hulle aan spesifieke regulatoriese voorwaardes voldoen. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die ECB se woordvoerder, Ferdinand Molale, wat verduidelik.
8 Jul 12AM 1 min

Ramaphosa reageer op Trump se BRICS-dreigement

President Cyril Ramaphosa het die Amerikaanse president Donald Trump se opmerkings gekritiseer waarin hy BRICS-lede met strawwe dreig. Trump het met 'n bykomende 10 persent tarief gedreig teen lande wat hulself vereenselwig met wat hy bestempel as die "teen-Amerikaanse beleid van BRICS". Dit volg nadat BRICS-lede gesê het hulle wil…
8 Jul 12AM 1 min

SA Toerisme se R100m tender laat lig die wenkbroue

Die DA sê hy is diep bekommerd oor onlangse onthullings van beweerde onreëlmatighede rondom 'n tender ter waarde van 100-miljoen Suid-Afrikaanse rand wat SA Toerisme aan Pomme Express toegeken het. Die party sê die maatskappy kon skynbaar nie sy ervaring bewys nie, en het vals en misleidende inligting as deel…
7 Jul 11PM 1 min

Dodetal styg bo 100 in Texas

Die dodetal in die Texas-vloede het tot minstens 104 gestyg, met ten minste 75 net in die Kerr-distrik. Beamptes sê die soektog na dosyne mense wat vermis word gaan voort, te midde van waarskuwings van meer reën. Camp Mystic, 'n somerkamp vir meisies in die Kerr-distrik, het bevestig dat minstens…
7 Jul 11PM 1 min