Gospelsangeres Cece Winans kom Suid-Afrika toe. Sy het gesels met Neville en Benescke op Die Real Brekfis. Vir vrouemaand gee sy 'n boodskap aan vroue en sy gesels oor hoe jy in elke storm God kan prys. #cecewinans #Radiotygerberg #dierealbrekfis
Riana Nel se lied, Laat U wil is pas vrygestel. Die Real Brekfis se Neville en Benescke het met haar gesels en ook by haar gehoor wat sy dink God se hart tans vir Suid-Afrika is!
Kurt Darren het gesels met Die Real Brekfis (06:00-09:00) oor die lied waarop hy en sy vrou sokkie, hoe hy balans in die lewe vind en wat hom dryf om musiek te maak om mense te laat glimlag. #inspirasie #kurtdarren #radiotygerberg #dierealbrekfis
Dr Anique Tredoux gesels oor haar eie reis van uitbranding, depressie en angs. Sy het 'n nuwe reeks ontwikkel om ander in 'n soortgelyke situasie te help. Sy het gesels met die Real Brekfis-span (06:00-09:00). Pastoor Riaan Gouws het haar vergesel en saamgesels aangesien hy help met die logistiek van…
Ons ken haar van Egoli-dae. En na 16 jaar keer sy weer terug na die kassie op Suidooster. Sy het gebruik sy haar tallente en gawes om ook ander rolle te vervul soos: TV-Aanbieder, skrywer, spreker, projekorganiseerder en bemarker en nou is sy weer terug op TV. Sy deel haar…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.