Die Real Brêkfis gesels met Andries Vermeulen oor die krag van humor

Loading player...
Wêreldwyd is daar ‘n beweging wat hierdie week fokus op die krag van lag en humor. Die Real Brêkfis met Neville en Benescke (06:00-09:00) het met Andries Vermeulen gesels. Hulle het gelê soos hulle lag vir sy stories.
2 Jul 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min