#GrootTrauma - 2 Julie

Loading player...
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor:
>Mediese vasvra: In die liggaam, watter organe is verantwoordelik vir die produksie van urine?
> 200 kankerpasiënte vermis en moontlik dood weens vertragings in behandeling.
>Wetenskaplikes vind antwoorde hoekom/hoe die liggaam varkorgane verwerp - en hoe om dit te stop
>’n Vinnige bloedtoets kan bewys hoe lank jy moontlik gaan lewe.
>Dr. Jacques se wenk van die week.
2 Jul 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 30 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE? >Vra vir Dr Jaco >Dr Jaco se wenk vir die week
30 Sep 46 min

#GROOTtrauma | 7 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af? >Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026…
7 Oct 41 min

#GROOTtrauma | 23 September

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou vingers bevat geen spiere nie. >MIGRAINE AWARENESS WEEK: MIGRAINE IS NIE NET ’N HOOFPYN NIE >FANCONI-ANEMIE: Robin en Jolandie Lewis kom deel hull getuienis…
23 Sep 46 min

GROOTtrauma | 16 September

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie? >Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed? >Billie Joel kry ’n brein shunt >Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word…
16 Sep 43 min

#GROOTtrauma | 9 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr…
9 Sep 44 min