#WeeksdaeVibesMetVenita - Spoegwolf | 1 Julie

Network error while loading playlist url
Venita gesels met Danie van Spoegwolf oor hulle nuwe konsert 'Spoegwolf op ys' en wat ons alles kan verwag uit hierdie fantastiese konsert wat hulle bymekaar sit.
1 Jul English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus – Dapper Muis | 24 Julie

Hierdie week sit Venita ’n nuwe alternatiewe band op jou radar. ’n Band wat gevorm het soos meeste van die ‘classic bands’ op universiteit – by ’n koshuis. Barco is die stem agter die groep Dapper Muis se liedjies en hy gesels met Venita oor wat die band se planne…
24 Jul 8 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - John Morland |23 Julie

John Morland gesels met Venita oor sy nuutse enkelsnit "Anker My" en vertel jou spontane geleenthede gemaak het dat hy weer lig aan die einde van die tonnel kon sien in liefde, die lewe en met sy musiek.
23 Jul 13 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Chxrl | 21 Julie

Hy het net een doel en een doel alleen, en dit is om musiek te maak wat met die hart praat. Chxrl het baie stories om nog te vertel en met sy nuutste enkelsnit "Last Mistake" vertel hy jou die storie van waar jy moet ophou bang wees om te…
21 Jul 17 min

#ALT-Fokus met Venita - Mensdom | 10 Julie

Die band Mensdom is hierdie week se #HOOF-fokus en twee van die manne (Linus en Dirk) het meer oor die band se “journey” kom deel, oor hulle nuwe album wat die 18e Julie beskikbaar gaan wees, asook die rede waarom Venita hulle #ALT-Fokus toe genooi het, hulle nuutste enkelsnit, “Bid…
10 Jul 36 min