
Unieke boeredag en sportgeleentheid
--:--
Pieter Möller gesels met 'n bekende leierboer in die Suid-Vrystaat oor 'n unieke boeredag en sportgeleentheid wat later vanjaar op 'n plaas in die omgewing gehou word.