#WeeksdaeVibesMetVenita – Meelu | 8 Julie

Loading player...
Trots Suid-Afrikaans met ‘n begeerte om haar passie en talente aan die wêreld voor te stel is maar net een van die dinge wat Meelu verskriklik interessant maak. Sy gesels met Venita al die pad uit Nashville uit en vertel meer oor haar nuutste enkelsnit “Slowburner”.
8 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min