Die Real Brekfis gesels met Geordin Hill-Lewis, geliefde burgemeester van Kaapstad.

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Geordin Hill-Lewis, geliefde burgemeester van Kaapstad. Hy is die jongste burgemeester in die stad se geskiedenis, ’n pa, ’n passievolle leier en iemand wat nie skaam is om hande vuil te maak om dienste te verbeter nie. Hy het vrae beantwoord en onder meer vertel van sy 2050 visie vir die stad en wat hulle nou reeds in plek stel om dit te verwesenlik.
16 Jul 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min