Die Real Brekfis gesels met Germandt Geldenhuis

Loading player...
Die Real Brekfis span vier saam met Germandt 20 jaar van die telivisie reeks Binnelanders. Hy gesels oor sy ervaring, agter die skerms en gee ook raad vir die wat ook 'n loopbaan wil maak in televisie.
17 Jul 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min