HULLE PRAAT, MAAR LOOP WEG

Loading player...
HULLE PRAAT, MAAR LOOP WEG
Ons almal ken so 'n persoon, maar hoekom doen hulle dit? Lag saam met die Real Brekfis span oor hierdie stelling terwyl hulle probeer agter die kap van byl kom.
18 Jul 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min