Die Real Brekfis gesels met Bernice West

Loading player...
BERNICE WEST - NUWE ENKELSNIT
Nuwe mamma, sanger, skrywer ek aktrise Bernice West het met die Real Brekfis span gesels oor haar nuwe enkelsnit "Komma Nader."
18 Jul 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min