
Willie en Marie Erasmus (Episode 2)
--:--
42 jaar voltyds in die bediening, betrokke met die Jesus-film. Amerika, Frankryk, weer Amerika, toe in Afrika. Vir God is niks ontmoontlik nie. Luister na hierdie getuienis en word versterk en aangemoedig in jou geloof. Hulle het Jesus-film opleiding gedoen in klomp lande en daarmee saam ook dissipels gemaak.