Hannelie Groenewald

Loading player...
Aangrypende getuienis van Hannelie, `n mediese dokter wat voltyds in bediening was saam met haar man en twee kinders in `n geslote land in die 10-40 Venster. Tydens `n aanval op hulle huis, het sy haar man en kinders verloor. Sy vertel oor haar pad van herstel, watse uitdagings sy moes trotseer, en hoe die Here haar hond Chiko gebruik het om haar te help deur die rouproses en genesing.
8 Jun 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Erich Schoeman - Depressie

Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp wat baie mense al ervaar het, en dit is depressie. Ons kyk na wat dit is, wie in die Bybel het ook deur donker tye gegaan, en hoe ons kan hulp kry. Onthou, daar is geen skande om te vra vir hulp nie.
5 Jul 32 min

Oom Dirk Van Zyl Smit (Episode 4)

Oom Dirk gesels oor sy passie vir die Woord en sy betrokkenheid by die Gideons. Hy vertel oor die impak wat dit op sy lewe het, en deel kragtige getuienisse van dinge wat gebeur het, terwyl hy Bybels uitgedeel het.
28 Jun 34 min

Oom Dirk Van Zyl Smit (Episode 3)

In die episode gesels oom Dirk oor sy besigheid met louvre afdakke, die besoek aan die VSA en nuwe besigheidsidees. Maar `n diep geestelike ervaring laat hom anders kyk na besigheid en hoekom hy dit doen.
21 Jun 31 min

Dirk Van Zyl Smit (Episode 2)

In hierdie episode gesels Oom Dirk oor sy hoender boerdery, en hoe hy alles verloor het. Hoe om bitterheid te hanteer en te oorkom, en hoe om weer op te staan en voort te gaan. Alles, alles net die HERE se genade, aan HOM die Eer.
14 Jun 42 min

Dirk Van Zyl Smit (Episode 1)

80 jarige Oom Dirk kom deel sy getuienis rondom sy jarelange stryd met ...., BUT GOD - tog deur die Here se genade alleen, werk hy vandag nog steeds as `n suksesvolle besigheidsman en entrepeneur.
7 Jun 44 min