Onderhoud met Frik Potgieter I Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
🌅 STORIE VAN HOOP | FRIK POTGIETER | DIE REAL BREKFIS (06:00-09:00)
Vir 2 en 'n half jaar is Frik Potgieter (54) and Peter Huxham (55) onskuldig in 'n tronk in Ekwatoriaal Guinee aangehou voordat hulle vroeër die maand met presidensiële kwytskelding vrygelaat is.

In ’n roerende gesprek met Benescke Janse van Rensburg deel Frik sy pad van vergifnis, deursettingsvermoë en ’n geloof wat net dieper gewortel het.

#StorieVanHoop #RealBrekfis #FrikPotgieter Benescke Janse van Rensburg Benescke Janse van Rensburg#RadioTygerberg104FM #Geloof #Vergifnis #Deursettingsvermoë
22 Jul 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min