RIANA NEL SE NUWE LIED I DIE REAL BREKFIS (06:00-09:00)

Loading player...
Riana Nel se lied, Laat U wil is pas vrygestel. Die Real Brekfis se Neville en Benescke het met haar gesels en ook by haar gehoor wat sy dink God se hart tans vir Suid-Afrika is!
6 Aug 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min