Deon & Karin gesels met Tania van Zyl

Loading player...
'n Storie wat jou hart ruk! Een persoon wat deur so baie moes gaan, wat nogtans elke oggend wakker word met hoop vir 'n mooi toekoms! Wat baie dae moedig veg teen die emosies van moedeloosheid en teleurgestelling.
Luister ook na: Dr. Arnold Mol se inset: The sufferings of Jesus
4 Aug 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

No second opion required!

Den & Karin gesels saam met René Changuion oor die onderwerp: Before anyone had an opinion about you, God had an intention for you. Before anyone labelld you, He knew you. Before anyone misunderstood you, He called you by name.
17 Aug 1 hr 39 min

Die vroue van die Bybel

Erken jy jouself as vrou dalk in een van hierdie verhale van bekende vroue van die Bybel.
10 Aug 1 hr 31 min