#WeeksdaeVibesMetVenita - Melissa Jane | 9 September

Loading player...
Hierdie 23-jarige van Worcester bly dalk in 'n klein dorpie, MAAR haar passie vir musiek gaan haar nog die wêreld laat vol toer! Melissa Jane gesels met Venita oor hoe haar missie en visie is om mense te laat lag, goed voel en saam hulle liefde vir musiek kan deel. Haar nuutste enkelsnit GLY is net die begin van hierdie reis.
10 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min