Disleksiebewusmakingsmaand - Dirk van Zyl-Smit

Loading player...
Oktober is disleksiebewusmakingsmaand. Dirk Smit is ’n vermoënde sakeman wat al deur die meul van die lewe gegaan het en al op skool met disleksie gediagnoseer is. Hy gee praktiese wenke oor hoe om met disleksie saam te leef en bring hoop met sy lewensverhaal en suksesstorie.
1 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: The Butterfly Foundation

The Butterfly Foundation het ontstaan uit ’n eenvoudige maar kragtige begeerte: om terug te gee aan die gemeenskap en God se liefde tasbaar uit te leef. Wat begin het as ’n groep vriende met ’n hart vir diensbaarheid, het gegroei tot ’n geloofsgedrewe organisasie wat mense, vaardighede en hulpbronne mobiliseer…
12 Feb 4AM 12 min

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min