#WeeksdaeVibesMetVenita - Phil Gregory | 29 September

Loading player...
Al die pad vanuit Londen gesels Phil Gregory met Venita oor sy splinternuwe enkelsnit “Footprint”, die storie agter die musiek en hoe selfs kort oomblikke ’n blywende indruk kan laat. Hy vertel ook meer oor sy komende EP én waar sy liefde vir Suid-Afrika vandaan kom.
29 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min