Inflasie vir armes 'veel hoër as vir rykes'

Loading player...
Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê Suid-Afrika het in Julie 2022 'n skerp inflasie-wanverhouding ondervind. Hy het in 'n onderhoud met CNBC Africa gesê laerinkomste-verdieners het 9,8-persent inflasie ervaar vergeleke met 4,9-persent vir die rykes. Kganyago het beklemtoon hoe ongelykheid vererger namate stygende pryse laerinkomste-huishoudings die swaarste tref. Hy waarsku om inflasie te ignoreer beteken dat die rykes bo die armes gestel word:
31 Oct 2025 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Stad Windhoek sê van verkopers-reëlings by Havana Fourway

Die Stad Windhoek het stappe gedoen om die handelsreëlings by Havana Fourway te verduidelik namate konstruksie aan die opgradering van Eneas Peter Nanyemba-pad toeneem. Kosmos 94.1 Nuus het met stadswoordvoerder Lydia Amutenya gepraat, wat sê dat verkopers wat binne die padreserwe werksaam is, na 'n aangewese gemeenskapsmark en taxistaanplek verskuif…
19 Feb 10AM 1 min

Twee mans vas oor skiet van tuinier by Mugabe-huis in Joburg

Die Gautengse polisie het bevestig twee mans van 28 en 33 is in hegtenis geneem by die seun van die Zimbabwiese oudpresident, Robert Mugabe, se huis in Hydepark, Johannesburg. Woordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê hulle word verdink van poging tot moord nadat 'n tuinier geskiet en in 'n bedenklike toestand hospitaal…
19 Feb 10AM 1 min

Loopbaankermis 2026 volgende week by DHPS

Vir die tweede agtereenvolgende jaar span die Deutsche Höhere Privatschule Windhoek, DHPS, die Goethe-Institut Namibia en die PASCH-netwerk hul kragte saam om Loopbaankermis 2026 van 26 tot 28 Februarie aan te bied. Dit is 'n gratis onderwys- en loopbaankermis wat jongmense presiese inligting oor geleenthede vir hul toekoms bied. Die…
19 Feb 9AM 1 min

2026/27-begroting kom op 26 Februarie

Finansminister Ericah Shafudah sal die wetsontwerp vir die nasionale begroting vir 2026/27 op Donderdag, 26 Februarie om half-drie in die Nasionale Vergadering ter tafel lê. Die begroting sal toepaslike bedrae geld toeken om te verseker dat die staat se finansiële behoeftes vir die fiskale jaar wat op 31 Maart 2027…
19 Feb 9AM 1 min