
Namfisa ontvang toekenning vir sy werk
Loading player...
Namfisa is vereer met die toekenning vir uitstaande regulatoriese uitnemendheid tydens die 10de herdenking van die Leiers Sonder Grense se jaarlikse besigheidsberaad en internasionale eerbewyse, wat by die Hilton Hotel Windhoek gehou is. Die toekenning het Namfisa se uitsonderlike bydraes tot die versekering van finansiële stabiliteit, die bevordering van deursigtigheid en die beskerming van verbruikers binne Namibië se nie-bank finansiële sektor erken. Namfisa-woordvoerder Victoria Raimond het meer.

