Polisiegeneraal nie bewus politieke moorde-dossiere is verwyder

Loading player...
'n Generaal-majoor van die polisie, Mary Motsepe, het die Madlanga-kommissie vertel sy was nie bewus daarvan dat dossiere oor politieke moorde in KwaZulu-Natal na die Misdaadintelligensie-hoofkwartier gestuur is vir ouditering nie. Sy het getuig sy het in Maart vanjaar op 'n informele wyse die eerste keer daarvan gehoor. Motsepe het bevestig sy het later uitgevind beamptes het die dossiere afgehaal, wat toe in die kluis van 'n nasionale kantoor in Gauteng geberg is:
17 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Meatco woeker, Aochamub sê produsente bly kern

Meatco bly in die nuus met verskeie bedrywighede onder sy nuwe interim uitvoerende hoof Albertus Aochamub. Met amper die helfte van sy Noorweegse kwota wat reeds bereik is, word samesprekings met Egipte gehou oor moontlike samewerking en uitvoere. Kosmos 94. Nuus het met Aochamub gesels en hy het weer klem…
29 Apr 6AM 1 min

Cosatu sê werkers sal teen middel Junie nie meer kan oorleef nie

Die vakbondfederasie Cosatu sê die regering se verlenging van die verligting van die verhoging van die brandstofprysheffing vir Mei en Junie is 'n positiewe stap. Matthew Parks van Cosatu sê meer verligting kan nodig wees indien die konflik in die Midde-Ooste voortduur. Hy sê hulle is bekommerd dat werkers, die…
29 Apr 6AM 1 min

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min