Gesondheidministerie besig om voorrade te versprei

Loading player...
Die ministerie van gesondheid het 'n nasionale tekort aan sommige medisyne en MIV-toetsstelle bevestig, maar sê nuwe voorrade word nou versprei. Uitvoerende direkteur Penda Ithindi het aan Kosmos 94.1 gesê dat die Panado-tekort voortspruit uit Fabupharm wat gedwing is om produksie te staak nadat hulle vir meer as 'n jaar sonder 'n geldige lisensie hul werksaamhede bedryf het.
17 Nov 2025 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Meatco woeker, Aochamub sê produsente bly kern

Meatco bly in die nuus met verskeie bedrywighede onder sy nuwe interim uitvoerende hoof Albertus Aochamub. Met amper die helfte van sy Noorweegse kwota wat reeds bereik is, word samesprekings met Egipte gehou oor moontlike samewerking en uitvoere. Kosmos 94. Nuus het met Aochamub gesels en hy het weer klem…
29 Apr 6AM 1 min

Cosatu sê werkers sal teen middel Junie nie meer kan oorleef nie

Die vakbondfederasie Cosatu sê die regering se verlenging van die verligting van die verhoging van die brandstofprysheffing vir Mei en Junie is 'n positiewe stap. Matthew Parks van Cosatu sê meer verligting kan nodig wees indien die konflik in die Midde-Ooste voortduur. Hy sê hulle is bekommerd dat werkers, die…
29 Apr 6AM 1 min

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min