Waarskuwing uitgereik te midde van swaar reën in SA

Loading player...
Die Departement van Water en Sanitasie het 'n streng waarskuwing uitgereik aan lede van die publiek om weg te bly van riviere, strome en ander watermassas tydens die aanhoudende swaar reën in dele van die land. Dit is omdat watervlakke wat vinnig styg en sterk strome aansienlike gevare inhou. Die departement se woordvoerder, Mandla Mathebula, sê die uitvloei van water uit die Vaal- en Bloemhofdamme is intussen verhoog:
17 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min

Repokoers bly op 6,5%, redes en reaksie

Indien jy dit misgeloop het, die Bank van Namibië het die repokoers vanoggend onveranderd gelaat op 6,5 persent. Die goewerneur Ebson Uanguta het die redes daarvoor so aangevoer.
29 Apr 5AM 1 min

Ekonoom reageer op onveranderde repokoers

Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers, soos deur ekonome voorspel, onveranderd op 6,5 persent gelaat het. Ekonoom Kara van den Heever van Momentum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Apr 5AM 1 min