Registreer en stap vir veeartseny sorg vir renosters

Loading player...
Die Outdoor Centre het in samewerking met Femedia Steps for Vets bekendgestel, 'n landwye virtuele staptog gewy aan die ondersteuning van veeartsenykundige sorg vir renosters in die land. Die inisiatief nooi individue, skole en maatskappye uit om enige afstand, enige plek, enige tyd van vandag tot 27 November te stap, draf of hardloop. Deelnemers kan registreer via die PayToday-toepassing en kies uit verskeie inskrywingsopsies. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Yolanda Nel, die stigter van Femedia.
18 Nov 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min

Repokoers bly op 6,5%, redes en reaksie

Indien jy dit misgeloop het, die Bank van Namibië het die repokoers vanoggend onveranderd gelaat op 6,5 persent. Die goewerneur Ebson Uanguta het die redes daarvoor so aangevoer.
29 Apr 5AM 1 min

Ekonoom reageer op onveranderde repokoers

Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers, soos deur ekonome voorspel, onveranderd op 6,5 persent gelaat het. Ekonoom Kara van den Heever van Momentum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Apr 5AM 1 min