Ds Janlu Kuyler oor die Ethiopier in Handelinge 8

Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 8 oor die Ethiopier wat die Here se genade ervaar het in Sy Woord.
20 Nov 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Izelle Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei

Dit is weer tyd vir Radiokansel se Vrouekamp (22 – 24 Mei by Shekinah Resort), en ek het laas keer baie lekker gesels met Izelle Loots (een van die Krone), oor haar aandeel in hierdie kosbare wegbreek naweek vir die dames. Sy kamp weer saam so ons gesels heerlik oor…
16 Apr 10AM 14 min

Wynand du Preez - Die doel van tiendes

Ons het elke week 'n oordenking wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die doel van die tiende” uit Deut 14:28
16 Apr 11AM 4 min

Nico van der Merwe van Eduplex

Janine gesels met Nico van der Merwe, stigter van nie net die Oorinstituut nie, maar ook van Eduplex, ’n Christen privaatskool in Queenswood, Pretoria. Nico is ook ‘n internasionale Christen-spreker, en die outeur van verskeie boeke, wat insluit “What does God know about Business” en “VISION – Dare to dream…
15 Apr 11AM 5 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
15 Apr 11AM 4 min

Kalaharistories - Nooit te laat nie

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nooit te laat nie” uit Ps 61:6
16 Apr 11AM 7 min