Die dinge waaroor ons nie praat nie saam met Brescia Badenhorst

Loading player...
Brescia Bianco Badenhorst (ambassadeur van Elim rehabilitiasie kliniek) gesels prontuit oor haar eie pad van verslawing maar ook haar roeping om 'n verskil te maak!
17 Nov 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Die dobbelgogga is oral, is daar hoop!

Deon en Karin gesels saam met Nadia Liebenberg - Geregistreerde berading oor Dobbelverslawing wat geen genade het vir wie jy is nie!! Sy sê daar is hoop as jy in die strik getrap het?
15 Apr 1 hr 19 min

Verborge uitdagings wat jul huwelikseenheid steel

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek…
16 Mar 1 hr 29 min