Groenwaterstof: Brown is verheug realiteit het ingetree

Loading player...
Reaksie kom in oor die Namibiese Groenwaterstofprogram wat op wankelrige voet is weens finansieringstekorte en geen bevestigde regeringsbevondsing nie. Dr. Chris Brown, die uitvoerende hoof van die Namibiese Kamer van die Omgewing, wat voorheen kritiek op die groenwaterstofbedryf uitgespreek het, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Hy sê ‘groen’ projekte en bedrywe moenie biodiversiteit benadeel nie.
20 Nov 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ace Magashule se oud-assistent sal verhoor word

Die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein het gelas oudpremier Ace Magashule se voormalige assistent, Moroadi Cholota, kan verhoor word. Haar spesiale pleidooi om uitgesluit te word van die korrupsiesaak van 255-miljoen Suid-Afrikaanse rand oor die verwydering van asbesdakke is geweier. Regter Phillip Loubser sê die beslissing baan die weg vir verrigtinge…
18 Feb 8AM 1 min

VSA wurg Kuba, Trump sê land moet ooreenkoms tref

Kuba ervaar reuse uitdagings na die VSA ‘n blokkade op Venezuela se olie geplaas het. Die land het daarop staatgemaak en ervaar nou ‘n energie-tekort wat alles van gesondheid, die werksweek, skole, vevoer en selfs die verwydering van rommel raak. President Donald Trump sê hulle is in gesprek met die…
18 Feb 8AM 1 min

Kreatiewe bedryf as nasionale prioritiet aangewys

Die regering het die kreatiewe bedryf as 'n nasionale prioriteit aangewys. Eerste minister Elijah Ngurare het spesifiek vir die filmsektor gepleit en 'n beroep gedoen op verbeterde ondersteuning om plaaslike inhoudskeppers te help en burgers aangespoor om Namibiese radio's, TV's en snitlyste met plaaslike talent te oorstroom. Ngurare het vanoggend…
18 Feb 7AM 1 min

Sibiya getuig MK-party het hom in openbaar verneder

Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy is in die openbaar verneder toe die MK-party 'n strafregtelike saak teen hom ingedien het. Hy sê hy is gedwing om verantwoording te doen voor die parlement se ad hoc-komitee wat MK-lede ingesluit het, ondanks hul klagte teen…
18 Feb 7AM 1 min

Ekonoom sê oor moontlike gryslys verwydering

Reaksie word ontvang op die Finansiële Intelligensie-sentrum wat vol hoop is dat Namibië van die Finansiële Aksie-taakmag se gryslys verwyder sal word, nadat al 13 tekorte wat uitgewys is, voor die sperdatum van Mei vanjaar aangespreek is. Kosmos 94.1 Nuus het met Dr. Omu Kakujaha-Matundu van Unam se Ekonomie-department gepraat,…
18 Feb 5AM 1 min