LVG en Together we Bloom gee pragtige Poinsettas weg vir die Feesseisoen!

Loading player...
Die span van Together We Bloom en LVG het die GROOTfm 90.5-gemeenskap geseën met pragtige, bloedrooi Poinsettas vir die Feesseisoen. Jy ontvang twee, waarvan jy een kan ‘Pay it Forward’ – so in die gees van die seisoen! Poinseattas is maklike plante, en kan jy dit in enige son/lig/skadukol plaas en plant. Linda van der Walt van LVG gesels met Sarina oor die oulike inisiatief.
1 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: The Butterfly Foundation

The Butterfly Foundation het ontstaan uit ’n eenvoudige maar kragtige begeerte: om terug te gee aan die gemeenskap en God se liefde tasbaar uit te leef. Wat begin het as ’n groep vriende met ’n hart vir diensbaarheid, het gegroei tot ’n geloofsgedrewe organisasie wat mense, vaardighede en hulpbronne mobiliseer…
12 Feb 4AM 12 min

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min