VERSKILMAKERS: Die GROOT Kersboom

Loading player...
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer gee die grootste geskenk van almal word. By Castle Gate se ikoniese GROOT Kersboom bring GROOTfm 90.5 en die Worth It Foundation mense saam om ’n werklike verskil te maak. Van 17 November tot 13 Desember kan jy klere, skryfbehoeftes en blikkieskos skenk—alles vir die kinders en gemeenskappe wat dit die nodigste het. Dis ’n eenvoudige gebaar wat ’n groot impak maak. Ons gesels met Caitlin Vorster van Castle Gate en Maretha Bruwer van die Worth It Foundation
4 Dec 2025 3AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: The Butterfly Foundation

The Butterfly Foundation het ontstaan uit ’n eenvoudige maar kragtige begeerte: om terug te gee aan die gemeenskap en God se liefde tasbaar uit te leef. Wat begin het as ’n groep vriende met ’n hart vir diensbaarheid, het gegroei tot ’n geloofsgedrewe organisasie wat mense, vaardighede en hulpbronne mobiliseer…
12 Feb 4AM 12 min

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min