
SA-presidensie sê maatreëls om getuies te beskerm duur voort
Loading player...
Die Presidensie sê uitgebreide maatreëls duur voort om getuies en verklikkers te beskerm wat voor die Madlanga-kommissie verskyn. Woordvoerder Vincent Magwenya sê ministeriële ontmoetings met die media het ten doel om onnodige blootstelling te voorkom ná die dood van Getuie D, Marius van der Merwe. Magwenya sê hersienings aan getuiebeskerming verseker voortdurende veiligheid. Hy voeg by die Wet op Beskermde Openbaarmaking word op alle regeringsvlakke toegepas:

