
Vier aangekeer in verband met DJ Warras-moord
Loading player...
Vier van die ses mense teen wie Warrick ‘DJ Warras’ Stock beskermingsbevele gehad het, is vir ondervraging in verband met sy moord aangekeer. Dit volg nadat die Johannesburgse metropolisie gisteraand ʼn klopjag uitgevoer het op Zambesi House in die middestad. Die burgemeesterskomiteelid vir Openbare Veiligheid, Mgcini Tshwaku, sê Stock het ʼn kontrak gehad om hierdie agtverdieping-gebou te beveilig:

