
Minder omkopery met bestuurslisensies, sê RA
Loading player...
Omkopery om leerling- en bestuurderslisensies te kry, blyk aan die afneem te wees, sê die Paaie-owerheid. Volgens RA-woordvoerder Hileni Fillemon was vervalste lisensies in die verlede ‘n groot probleem met sindikate wat dokumente vervals het. Bykomende veiligheidskenmerke op nuwe lisensies vergemaklik die uitken van vervalste dokumente, sê sy. Fillemon het met die NBC gepraat:

