Nuwejaars-wense

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Barend le Grange, Jan Bosman, Bernard Bekink, Francois Botes en Jan Botha kom deel Nuwejaars-wense
31 Dec 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

30 Junie - 'n Waterskeidingsoomblik in die Suid-Afrikaanse sosio-politieke landskap

Jannie Pelser en gaste, Ismail Joosub, Willem Els en Prof. Hein Willemse, gesels oor wat als gister 30 Junie 2026 gebeur het. 30 Junie, was ’n waterskeidingsoomblik in die Suid-Afrikaanse sosio-politieke landskap. Die selfopgelegde spertyd van die March & March-beweging het gelei tot massiewe betogings – van meer as 15…
1 Jul 54 min

Kerklike eenheid in die branding

kykNET het onlangs ’n omstrede en indringende gesprek in hul aktualiteitsprogram Onthul uitgesaai met die titel: "Só skeur die susterskerke." Terselfdertyd wek die bekende en invloedryke NG Gemeente Moreleta Park in Pretoria opspraak met die stelling dat ruim 90% van hul lidmate nie meer tuis voel binne die groter NG…
24 Jun 52 min

Wat beteken 30 Junie vir Suid-Afrika, plaaslik én internasionaal?

Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Prof. André Duvenhage en Prof. Jan Venter, gesels oor die tema: Wat beteken 30 Junie vir Suid-Afrika, plaaslik én internasionaal? Hoe broos is die vrede tussen Iran en die VSA, en wat is die implikasies vir die Midde-Ooste? Watter impak gaan die…
17 Jun 52 min

Vreemdelinge in Suid-Afrika en die Impak van 30 Junie

Jannie Pelser en gaste, Mnr. Willem Els, Prof. Jan Venter en Mnr. Kobus Marais gesels oor vreemdelinge in Suid-Afrika en met die sperdatum van 30 Junie wat vinnig nader staan, vra almal: Wat wag op Suid-Afrika?
10 Jun 52 min