
Bly weg van aanlyn-boelie, waarsku Theofelus leerders
Loading player...
Die akademiese jaar het vandeesweek begin en ministers doen hul rondtes by verskeie skole in die land. Die minister van inligting, Emma Theofelus, was onlangs by Swakopmund Primêre Skool en het die leerlinge aangemoedig om weg te bly van aanlyn-afknouery. Sy sê in die digitale era skuil baie leerders agter 'n aanlyn persoonlikheid, en stappe sal teen oortreders gedoen word.

