Beloofde Land? ’n Dokumentêre reis deur Suid-Afrikaanse drome en vrese

Loading player...
In ses aflewerings reis Rian van Heerden deur Suid-Afrika en die Verenigde State om te sien of Amerika steeds die beloofde land is of net ’n volgende hoofstuk in Suid-Afrikaners se soeke na veiligheid en stabiliteit.
Beloofde Land begin op 7 Januarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en sal ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar wees.
14 Jan 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Skadu’s van Die Son - Een Keer Om Die Son

Ons sit saam met Alma Van Heerden terwyl sy haar karakter se geheimenisse en drome uitleef in Een Keer Om Die Son se tweede seisoen. • Die tweede seisoen van Een keer om die son begin op Dinsdag 20 Januarie op kykNET (DStv-kanaal 144)
4 Feb 12PM 6 min

Een keer om die son: ʼn toekoms vol hoop en nuwe werklikhede in seisoen 2

ʼn Onderhoud met Ivan Botha en Donnalee Roberts oor die uitbranding, hoop en vernuwing wat seisoen 2 van Een keer om die son bring. Van Wyk-familie hulde-ja, nuwe uitdagings, en hoe die reeks families bymekaar hou te midde van selfs hartseer en tweede kanse. Met die nuwemomente en terugkeer van…
21 Jan 12PM 13 min