Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht

Loading player...
Vrydag 16 Januarie was daar 'n bewusmakings optog in Strand oor rioolwater wat in Strand en ander dele van die Kaap ingepomp word - wat skadelik is vir mense en die omgewing.
Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht oor hierdie situasie.
19 Jan 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleinhans

Jaco Kleinhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk…
4 Mar 2AM 8 min

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min