#WeeksdaeVibesMetVenita - Geel | 20 Januarie

Loading player...
Esmarie en Abigail is twee dinamiese musiekante en saam is hulle GEEL. Hulle vertel vir Venita hoe 'n vakansie gereel deur hulle mans gelei het na die beste wegbreek vir kreatiwiteit om te vloei. Dis daar waar hulle enkelsnit, 'DIESELFDE BLY' onstaan het.
20 Jan English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min