#ALT-Fokus - Thys Nortje | 29 Januarie

Loading player...
Hierdie week se HOOF FOKUS is Thys Nortje. Hy gesels oor sy liefde vir musiek en hoe hy gegroei het die afgelope paar jaar. Hy kom deel ook sy nuutste enkelsnit 'HOE MOOI' met Venita.
29 Jan English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min