Trump veroordeel ICE-skietery, Frey wil ICE weg hê

Loading player...
President Donald Trump het die skietdood van twee Amerikaners in Minneapolis veroordeel. Hy het opdrag gegee dat 700 ICE-beamptes uit Minnesota onttrek moet word met 2 000 beamptes wat oor is.
5 Feb 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Polisievoertuig by vermoorde se huis gevind, hoor kommissie

'n Senior ondersoekbeampte van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Nomsa Masuku, het voor die Madlanga-kommissie getuig 'n polisievoertuig van Brakpan, bestuur deur die reservis Alexander Fritz, is by die sakeman Emmanuel Mbense se ouerhuis gevind die dag toe sy liggaam ontdek is. Die vermoorde Getuie D, Marius van der Merwe, het Fritz…
12 Feb 8AM 1 min

IPC het vrae oor reflektiewe oorplaatjies, halsbande

Vervoerminister Veiko Nekundi se projek van 5 miljoen Namibiese dollar vir veesigbaarheid in die Omusati-streek het in die parlement gedraai. Die inisiatief, wat in Embumba-dorpie van stapel gestuur is, behels reflektiewe oorplaatjies en halsbande vir mak diere om nagtelike padongelukke te verminder. Die skaduvervoerminister van die IPC, Nelson Kalangula, bevraagteken…
12 Feb 7AM 1 min

AfriForum hou oog op BBP-lede se moordsaak

AfriForum hou die moordsaak van die Lugmagsersant Michael Swanton noukeurig dop te midde van kommer oor die beskuldigdes se politieke verbintenisse. Swanton is verlede maand in die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes doodgeskiet. Twee BBP-beskermingsbeamptes wat verbind word met burgemeester Douglas Maimane is aangekla en uit op borgtog. Jacques Broodryk van AfriForum…
12 Feb 7AM 1 min

LAC veroordeel dreigegemente, aanvalle op regslui

Die Regshulpsentrum het aanvalle en dreigemente teen regsbeamptes sterk veroordeel na die dood van Ondangwa-aanklaer Justine Shiwedwa, wat maande nadat sy beserings opgedoen het in 'n skietery en suuraanval, oorlede is. Met landdroste en aanklaers wat toenemend dreigemente rapporteer wat verband hou met sake wat hulle hanteer, neem kommer toe…
12 Feb 7AM 1 min

Lesufi vra askies oor sy stort-opmerking

Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, het inwoners om verskoning gevra oor sy opmerking dat hy weens die huidige waterkrisis by ʼn hotel moes gaan bad. Groot dele van die provinsie is al weke lank sonder lopende water. Lesufi is op sosiale media daarvan beskuldig dat hy onsensitief is oor inwoners…
12 Feb 7AM 1 min