
SA benodig massas entstof teen bek-en-klou
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA sê Suid-Afrika moet reusehoeveelhede entstof invoer om die bek-en-klouseer-uitbreking in die land te bekamp. Die minister van landbou, John Steenhuisen, het bevestig die Botswana-entstofinstituut sal teen die einde van hierdie maand 700 000 dosisse entstof kan voorsien. Bennie Van Zyl van TLU SA sê dit is nie naastenby genoeg nie, aangesien Suid-Afrika 40 miljoen beeste het:

