#WeeksdaeVibesMetVenita - Lu'Ah | 3 Februarie

Loading player...
Venita gesels met Lu'Ah oor haar nuutste enkelsnit 'Take Me Away'. Sy gesels oor die betekenis agter haar musiek en hoe sy 'n nuwe klank binne haar ontdek het.
3 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer Tuin is Venita se HOOF FOKUS in heirdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer terug gevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuuste enkelsnit,…
26 Feb 35 min