
Cosatu verwelkom onttrekking van soldate uit DRK
Loading player...
Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die regering se besluit om die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se soldate te onttrek aan die Verenigde Nasies se vredesending in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Suid-Afrika dra sedert 1999 sy soldate by tot die sending, MONUSCO. Matthew Parks van Cosatu sê vredesendings kan slegs suksesvol wees met die nodige onderhandelinge en politieke wil van die strydende partye:

