
NLU landbou-ekonoom kyk na beespryse vanjaar
Loading player...
Na die Namibië Landbou-unie sy jaarlikse vooruitskouing vir die bedryf vrygestel het, het hy gesê verbeterde bemarkingsvolumes word vanjaar in die beesbedryf verwag namate die sektor voortgaan met herstel ná langdurige droogtetoestande kuddevermindering genoodsaak het. Volgens die unie het hulle nie vaste data oor die grootte van die nasionale kudde nie. Leigh Anne Nehoya, 'n landbou ekonoom by die NLU praat oor verwagte pryse vanjaar.

